Akademie
By Hardekool Akademie is onderrig meer as net goeie punte. Ons vorm jongmense met geloof, kennis en karakter sodat hulle met selfvertroue hul plek in die wêreld kan inneem.
Kleuterskool
Leer, speel en groei.
Ons kleuterskool bied 'n veilige en liefdevolle omgewing waar elke kind deur spel, ontdekking en Christelike waardes voorberei word vir die skooljare wat voorlê.
Laerskool
'n Sterk fondament vir die toekoms.
Met klein klasse, persoonlike aandag en gehalte-onderrig ontwikkel ons leerlinge akademies, geestelik en sosiaal, terwyl hulle met selfvertroue en karakter groei.
Hoërskool
Voorbereiding vir die lewe.
Ons hoërskool kombineer BCVO-onderrig met die IEB-eindeksamen om leerlinge akademies én persoonlik toe te rus vir tersiêre studie, die beroepswêreld en die lewe daarna.
BCVO-kurrikulum
Hardekool volg die BCVO-kurrikulum, wat op 'n Christelike wêreldbeskouing gegrond is en leerlinge toerus met kennis, kritiese denke en sterk waardes vir die toekoms.
IEB-eksamens
Ons matrikulante voltooi die "Independent Examinations Board" (IEB) se eindeksamen. Die IEB-kwalifikasie word landswyd erken en bied toegang tot tersiêre instellings.
Persoonlike Aandag
Met kleiner klasse ontvang elke leerling die aandag en ondersteuning wat nodig is om akademies én persoonlik te groei. Ons onderwysers ken hul leerlinge en help elkeen om sy of haar volle potensiaal te bereik.
ONS PERSONEEL
Ontmoet ons span
Ons toegewyde personeel speel ’n belangrike rol in elke leerling se ontwikkeling. Met kundigheid, ervaring en opregte omgee begelei hulle ons leerlinge om akademies, geestelik en persoonlik te groei.

Cindy Snyman
Babaklas (6 maande - 3 jaar)
Kleuterskool (3-5 jaar) Onderwyser

Nanette Yeo
Kleuterskool (3-5 jaar)
Kleuterskool (3-5 jaar) Onderwyser

Babette Slabbert
Gr 0
Gr. 0 Onderwyser

Yvette Els
Gr. 1
Gr. 1 Onderwyser

Hester du Plessis
Gr. 2
Gr. 2 Onderwyser

Yvette Enslin
Gr. 3
Gr 3. Onderwyser

Herman McAlpine
Skoolhoof & Geskiedenis & Natuurwetenskap
Geskiedenis - Gr. 7, 8, 9
Natuurwetenskap - Gr. 4, 5, 6

Ds Arno Nieuwhof
Bybel
Bybel - Gr. 7, 8, 9, 10, 11, 12

Marina Victor
Afrikaans
Afrikaans - Gr. 4, 5, 6, 7

Maretha Zietsman
Lewenswetenskappe & Fisiese Wetenskappe & Bybel
Lewenswetenskappe - Gr. 7, 8, 9, 10, 11, 12
Fisiese Wetenskappe - Gr. 7, 8, 9
Bybel - Gr. 4, 5, 6

Brigette Snyman
EBW & Tegnologie, Rekeningkunde, Toerisme
EBW - Gr. 7, 8, 9
Tegnologie - Gr. 7, 8, 9
Rekeningkunde - Gr. 7, 8, 9
Toerisme - Gr. 10, 11, 12

Charlize Fox
Geskiedenis & Christelike Lewensoriëntering & Geografie
Christelike Lewensoriëntering - Gr. 4, 5, 6
Geografie - Gr. 4, 5, 6, 7, 8, 9
Geskiedenis - Gr. 4, 5, 6, - 6 Geskiedenis

Willie Grobler
Wiskunde & Wiskunde geletterdheid
Wiskunde - Gr 4, 5, 6, 7

Nils Meiring
Afrikaans & Christelike Lewensoriëntering
Afrikaans - Gr. 10, 11, 12
Christelike Lewensoriëntering - Gr. 7, 8, 9, 10, 11, 12

Wanita Wilmans-Beukes
Engels
Engels - Gr. 7, 8, 9, 10, 11, 12

Mnr Rudi Oosthuizen
Engels & Afrikaans
Gr 4 tot 7 Engels
Gr 8 en 9 Afrikaans

Hilde Pieterse
Wiskunde & Wiskunde geletterdheid
Wiskunde - Gr. 8, 9
Wiskunde geletterdheid - Gr. 10, 11, 12

Leentjie van der Walt
Wiskunde & Fisiese Wetenskappe
Wiskunde - Gr. 10, 11, 12
Fisiese Wetenskappe - Gr. 10, 11, 12

Derrick Olivier
Geografie
Geografie - Gr. 10, 11, 12

Niel Scholtz
RTT 1 & 2 (Rekenaartoepassingstegnologie)
RTT 1 - Gr. 10, 11
RTT 2 - Gr. 10, 11, 12

Patrys
Ontvangs/administrasie
