Al die grade neem Afrikaans, Engels, Wiskunde en Bybel.
- Graad 1 - 3 het Lewensvaardigheid
- Graad 4 - 9 het Christelike Lewensoriëntering
GRAAD 1,2 & 3:
- Afrikaans
- Bybel
- Engels
- Lewensvaardigheid
- Wiskunde
_____________________________________________________________________________
GRAAD 4,5 & 6:
- Afrikaans
- Engels
- Wiskunde
- Bybelonderrig
- Christelike Lewensoriëntering
- Sosiale Wetenskap (Geskiedenis en Geografie)
- Natuurwetenskap
_____________________________________________________________________________
GRAAD 7,8 & 9:
- Afrikaans
- Engels
- Wiskunde
- Bybelonderrig
- Christelike Lewensoriëntering
- Sosiale Wetenskap (Geskiedenis en Geografie)
- Natuurwetenskap (Fisies en Lewens)
- Ekonomiese Bestuurs Wetenskap (Bedryfs en Rekeningkunde)
- Tegnologie
- Kuns & Kultuur
_____________________________________________________________________________