Skooltye:
Graad 1: 7:15 – 13:00
Graad 2 & 3: 7:15 – 13:30
Graad 4 - 12: 7:15 - 14:00
Sportoefening is Dinsdae en Donderdae gedurende skooltyd.
Saalopening vind plaas op Maandae oggende om 7:30
Soggens word die dag geopen met skriflesing en gebed.
Skoolfondsinligting vir 2023:
Boekgelde:
Peuters en Kleuters: R 600-00 per jaar (eenmalig betaalbaar)
Graad 0 tot 12: R 750-00 per jaar (eenmalig betaalbaar)
Skoolfonds per kind:
Peuters & Kleuters: R 1900-00 per maand
Graad 0 tot 7: R 2600-00 per maand
Graad 8 - 12: R 3100-00 per maand